CMAC_logo

KLERKSDORP

English Edition

BEGRAFNIS DEKKING

Wanneer u sterf sal u graag wil verhoed dat u naasbestaandes belas word met die finansiële uitgawe van ‘n begrafnis, daarom is dit belangrik dat u betyds finansiële voorsiening sal maak om hierdie uitgawe te verseker. ‘n Lewensplan, ongeluksplan of begrafnisdekking vorm die basis vir die finansiële beskerming van u familie. Nie alleen moet families leer om u afsterwe te verwerk nie maar moet hulle ook die reëlings van die begrafinis tref en die kostes betaal wat baie traumaties kan wees. U benodig ‘n begrafnisdekking wat genoegsaam sal voorsien vir die kostes van begrafnisdienste, grafstene, spyseniering, telefoon kostes, kruideniersware, kontant tekorte ens.