CMAC_logo

KLERKSDORP

English Edition

DOELGERIGTE EN KLIëNT GEFOKUSDE FINANSIËLE ADVIES

As onafhanklike finansiële konsultant is ons doelgerig daarop ingestel om op hoogte te bly van die nuutste mediese skema tendense en versekerings produkte beskikbaar, ten einde aan u ons belangrikste Bate die mees geskikste kort-, medium-,en langtermyn gesondheidsorg – en finansiële oplossing/s beskikbaar te stel. Hierdie advies word gerugsteun deur kliënt gefokusde- en uitstekende diens, respek, proffesionalisme, toewyding en doelgerigtheid om aan u die hoogste kwaliteit diens bekikbaar te stel.

WAAROM CMAC KLERKSDORP?

CMAC bestaan sedert 1990 en met reeds meer as 25 jaar ervaring in die gesondheidsorg , versekering- en beleggings bied ons hierdie beste moontlike ervaring en kundigheid tot u beskiking om ‘n ingeligte besluit te kan neem oor u spesifieke finansiële behoefte. Ons bied ‘n wye verskeidenheid van mediese skema -, versekerering- en Beleggings produkte, asook die nodige advies om die best moontlike keuse te maak vir u besondere behoefte.

AANLYN BEHOEFTE ANALISE

Verskaf asseblief soveel as moontlik inligting oor uself, u afhanklikes en u spesifieke Gesondheidsorg, - Versekerings- en Beleggingsbehoeftes. Ons sal hierdie inligting evalueer en ontleed ten einde aan u, die mees geskikte en bekostigbare produk/e beskikbaar te stel. Ons sal u skakel indien ons meer inligting verlang. Alle inligting wat u verskaf word as konfidensieël hanteer.